Laerskool Wesbank kwartaal 3 uitblinkers
ADVERTISEMENT
Hiermee Laerskool Wesbank se kwartaal 3 uitblinkers
SWD Landloop:
Rudolf Smith en Alrie Eloff gaan deur na SA’s
Rising Star tennis:
Die dogters 1ste span eindig in die 3de plek en die seuns 1ste span behaal ‘n 2de plek in die Rising Star Tennistoernooi.
SWD Rugby o.12:
Hugo Wannenburg, Erich Falch, Lehandro Prins, Jan-Diesel Burger, Stefan Nel en (agter) Mnr Stix Theunissen (SWD afrigter).
SWD o.13 7’s span:
Rowan Fouche en Hanno Makwati is opgeneem in die SWD o.13 7’s-span.









