Paul Roos Gimnasium gholfspan lewer uitmuntende spel
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium gholfers wat hierdie week baie goed gevaar het teen HJS by Boschenmeer. Die eerste span wen HJS met 2 houe (Nicolas vd Vyver, Alex Frankel, Tynan Vermeulen: 37).
- Die tweede span wen HJS met 13 houe (Chad Stanton: 37).
- Die derde span speel gelykop (Bruce Petersen: 37).
- 4de span verloor met 5 houe. (Thomas Dry, Daniel de Kock, Johannes Bennie: 44)










