Laerskool Wesbank Oudtshoorn Koshuisleiers 2024
ADVERTISEMENT
Baie geluk en sterkte aan elke leerder wat aangewys is as leier van die koshuis.
Koshuisleiers:

Hugo Wannenburg (Onder-hoofleier), Lian Lamprecht (Hoofleier), Mnr Waldo Cloete (Skoolhoof), Lea-Michéle Müller (Hoofleier) en Janienike Olivier (Onder-hoofleier).








