Laerskool Bakenkop kies 18 seuns as leiers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan hierdie 𝟏𝟖 𝐬𝐞𝐮𝐧𝐬 wat verkies is as leiers vir 2026! Laerskool Bakenkop wens vir elkeen van julle sterkte toe met die verantwoordelikheid wat voorlê — en ook vir julle ouers, dankie vir die ondersteuning wat so ’n groot verskil gaan maak.
Ons sien met trots uit om te sien hoe julle leierskap gaan groei en hoe julle 2026 met Cool en Kalmte gaan aanpak!Soos 𝐌𝐧𝐫. 𝐖𝐢𝐥𝐥𝐢𝐞 tereg gesê het:“Jy bly nederig en ondersteun die maat wat nie verkies is nie. Saam is ons nóg Bakies!




























