Hoërskool Oos-Moot se nuwe hoofleiers en onderhoofleiers aangewys
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oos-Moot se nuwe hoofleiers en onderhoofleiers aangewys. Jong leiers wat bereid is om met integriteit, verantwoordelikheid en toewyding te dien. Mag hulle ’n voorbeeld stel, ander inspireer en ’n nalatenskap van diens, respek en samewerking bou.










