Gauteng Cycle Lab reeks uitslae vir Hoërskool Oos-Moot
ADVERTISEMENT
Hiermee die uitslae van die Gauteng Cycle Lab reeks gery op 13 September: Monument. Hoërskool Oos-Moot is algeheel 10de uit 62 skole vir die dag. Baie geluk!
Junior Boys:
- Hanro Jordaan 13/54
- Youth Girls:
- Zane Engelbrecht 15/38
Junior Girls:
- Mihandie Topper 4/19
- Shanica Mare 8/32
- Cloë Muller 13/32
Sub Junior Boys:
Leam van Veenhuyzen o.14, eindig 4/118, baie geluk Leam, dit is ‘n pragtige prestasie Alexander Prinsloo o.14 eindig 16/118. Julle het baie mooi presteer Oosies en ons is trots op elke deelnemer! Dit was dan ook die laaste wedren vir ons martrieks saam. Ons gaan julle mis volgende jaar!















