Laerskool Bosveld leerder behaal eerste plek van die Limpopo Provinsiale toernooi
ADVERTISEMENT
Staan op sy, Bossies wil verby! Janli Bester, ‘n graad 6 leerder , het die afgelope naweek, stof in meedingende skole se oë gelaat, en Laerskool Bosveld se naam hoog gehou. Sy het deelgeneem aan die Limpopo Provinsiale toernooi by Vaalbos in Marble Hall. Sy verower ‘n algehel eerste plek vir die dag. Baie geluk Janli.










