Laerskool Courtrai is baie trots op hul musiekleerlinge
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai is baie trots op hierdie musiekleerlinge van Mev. Iloreez Goosen wat die afgelope jaar hul Unisa klavier- en teorie eksamens afgelê het en uitstekend presteer het. Sewe van die leerders is op Unisa se ererol geplaas vir hul prestasies in musiekteorie. Baie geluk Isabella van Jaarsveld, Lily van Jaarsveld, Angelique du Plooy, John Middleton, Ella Kemp, Lindi Viviers, Julia Schwabe, Martin van die Merwe, Liam Basson.










