Witteberg leerder op UNISA ererol
ADVERTISEMENT
Ella Steynberg, ‘n Graad 12 leerder van Witteberg het haar UNISA Gr.8 musieksamen geslaag met ‘n totaal van 90%!
Ella word op die UNISA Ererol geplaas en word uitgenooi na die 2022 UNISA Music Scholarship Competition, wat plaasvind vanaf 12-14 Oktober in Pretoria.
Hartlik geluk Ella, ons is voorwaar saam met jou trots op hieride GROOT prestasie!
Harde werk word altyd beloon!










