Uitstekende Unisa Klaviereksamen uitslae vir Laerskool Hugo Rust
ADVERTISEMENT
Twee leerders van Laerskool Hugo Rust het tydens hul Unisa Klaviereksamen uitstekende uitslae behaal.
- Marlene Hugo Pre-graad 1: Onderskeiding
- Rochelle Lategan Pre-graad 1: Meriete
Baie geluk!










