Laerskool Stellenbosch hokkiespelers neem deel aan die Boland hokkie proewe
ADVERTISEMENT
Die o.13-hokkiespelers van Laerskool Stellenbosch het aan die Bolandproewe deelgeneem en is in verskeie hokkiespanne
opgeneem.
- Nina Swanepoel (Barlinka streekspan)
- Paul Haumann (Barlinka streekspan)
- Pieter Mouton (Boland A-span)
- Lika Shrives (Shiraz streekspan)










