Bethlehem Voortrekker spelers is ingesluit in die Noord-Vrystaat oefengroepe
ADVERTISEMENT
Noord-Vrystaat Hokkieproewe uitslae: Die volgende Bethlehem Voortrekker spelers is ingesluit in die Noord-Vrystaat oefengroepe.
o.18 A Dogters

Voor vlnr: Jana Coetzee, Ntsopa Mokoena, Fani Faber
Agter vlnr: Mikayla Fourie, Marjulyn Myburgh, Yani Greyvenstein
o.18A Seuns

o.18A seuns Voor vlnr: Wian Burger, Dudu Miya, Divan van Dijk, Agter vlnr: Hloni Mokoena, Dawid Terblanche, Keanu Fourie
o.16 Dogters
o.16A Seuns

Vlnr: Tiaan Terblanche, Kehan Wohlitz
o.14 Dogters

Voor vlnr: Mia Coetzee (o/14A), Zanicka Maree (o/14A) Charné Spalding (o/14A).Agter vlnr: Jamie Rayner (o/14A), Lanelle van Reenen (o/14B), Suzaan Meintjies (reserwe), Kelly Visagie (o/14A)
o.14A Seuns

Vlnr: Manie Botha, Amo Mokoena, Afwesig: Samgelo Nhlapo









