AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Laerskool Wierdapark netbalspanne presteer by die Super 12 Uitspele

  • Great netball achievement for Edgemead High School

  • Hoërskool Volksrust Netbal Uitslae 

  • Melkbosstrand High School cheerleaders made history

  • Hoërskool Zwartkop muurbalspelers presteer uitstekend


HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›EHS-Seunshokkie geniet toere

EHS-Seunshokkie geniet toere

By Meinette van Zyl
11th April 2023
640
0

ADVERTISEMENT


Share:

Op 24 Maart het die o.14-seunshokkiespan en tweede dogtershokkiespan ’n hokkiekliniek op EHS se astro bygewoon. Die kliniek is deur Sulette Damons, oud-Proteakaptein, en Shindre-lee Simmons, huidige Proteaspeler, aangebied.

Vrydagaand is daar op verskeie vaardigheids-ontwikkelings-tegnieke gefokus. Die spanne het ook verskeie spanbou-aktiwiteite saam geniet. Saterdagoggend is aandag gegee aan ontwykings-, verdedigings- en ‘arial’-vaardighede.

Baie dankie aan juf Mardi Fouché vir al die vooraf reëlings en vir mnr Ruben Fouché vir sy tyd en entoesiasme met die jong span!

Die o.16-seunspan het vanaf 3 tot 6 April aan die Senior Nedstarkliniek in Pretoria deelgeneem.

Aan die einde van die kliniek is ’n All-star span gekies wat bestaan uit spelers wat tydens die kliniek uitgeblink het.  Die span het teen die Nedstar-afrigters gespeel.  Baie geluk aan Nicholas Steyn en Thapelo Mokoene wat vir hierdie span gekies is.

Ten spyte van verskeie uitdagings het die seuns die toer ongelooflik geniet, uitstekende opleiding ontvang en as hokkiespelers ontwikkel.

Baie dankie aan me Tirsa du Toit en mnr Ruben Fouché wat saam met die seuns getoer het.

Die eerstespan seunshokkie het deelgeneem aan die Fairweather Hokkiefees te Hilton vanaf 3 tot 6 April.

Hierdie hokkiefees het ten doel om soveel moontlik wedstryde vir die spanne te bied.

Baie dankie aan me Charmoné Prinsloo wat as afrigter saam met die seuns getoer het.

Die Erries is bevoorreg om geleenthede soos dié te kan hê om te ontwikkel. Dankie aan ons Hemelse Vader vir die veiligheid en beskerming tydens die onderskeie toere.

Die eerstespan seunshokkie tydens die toer

Die o.16-seunshokkiespan tydens die toer

TagsHokkie
Previous Article

EHS se atlete vaar uitstekend by SA’s ...

Next Article

DHS Sport Tours

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapeLaerskool SonopPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Laerskool Sonop Hokkiespanne geniet ‘n onvergeetlike Hokkie aand

    9th July 2025
    By Linda
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool EldoraigneRegional News

    Hoërskool Eldoraigne hokkiespeler gekies vir Northernsspan

    25th November 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool PietersburgLimpopoRegional News

    Hokkie B spanne van Hoërskool Pietersburg skitter in Limpopo Finale

    10th June 2025
    By Andreneza Damonse
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerders opgeneem in verskeie Boland hokkiespanne

    29th May 2025
    By Charl Paulse
  • HighveldLaerskool TaalfeesMpumalangaRegional News

    Laerskool Taalfees leerder behaal die Mpumalanga Hokkie vir 2025

    7th November 2024
    By Karien Frans
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Puik hokkiekliniek by Hoërskool Merensky aangebied

    25th February 2022
    By Karien Frans

  • Hoërskool DiamantveldNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Diamantveld leerder gekroon as kampioen van die Sishen Junior Ope

  • East London and SurroundsEastern CapeRegional NewsStirling High School

    Stirling High School Water Polo results Peter Cuff Tournament

  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoërskool CradockRegional News

    CHS se Top Akademiese Presteerders

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us