Bethlehem Voortrekker Hoërskool Noord-Vrystaat Hokkie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders wat in die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkie spanne verkies is. Trekkertrots!

o.18A Dogters van links na regs: Carli Oosthuizen (Afwesig), Jennifer Wessels, Ané van Zyl, Lana Wessels, Karabo Sibeko (Afwesig), Carise van Rooyen (Afwesig)
o.18B Dogters: Elsje Hattingh (Afwesig)

o.16A Dogters van links na regs: Jamie Ranyer, Nomthandazo Titebe, Zanicka Maree, Lanelle van Reenen, Sibosiswe Mofokeng

o.16B Dogters van links na regs: Lezani Engelbrecht, Sua Janse van Rensburg, Kelly Visagie, Oratile Malahloe, Thando Hadebe, Suzanne Meintjies (Afwesig)

Senior Rhino span van links na regs: Clarize Stevens, Chloe Hehcter, Gisele Meyer, Jolene Stevens

Junior Rhino span van links na regs: Marizé Schutte, Seanna Wood, Chelsey van der Merwe, Joma Viljoen

o.18A Seuns van links na regs: Xavier Rich, Tiaan Terblanche, Kehan Wölhitz, Shaidon Davids

o.18B Seuns van links na regs: Jaques van der Merwe, Steven Fox

o.16A Seuns van links na regs: Manie Botha, Bokang Kele, Francois Germishuisen

o.16B Seuns: Zandré Warden

o.16 Boys Country District: Leo le Roux, Dumisani Dingaan (Afwesig)









