Laerskool Kathu hokkiespelers neem deel aan proewe
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Kathu o. 12- en o. 13-hokkiemeisies het aan die Noord-Kaapproewe in Kimberley gaan deelneem het. Ons is trots op julle.
- Karli vd Merwe
- Priya Stander
- Nicola Nysschen
- Courtney Malouly
- Abigail Coetzer
- Lieka Kühn
- Tashnique Pedro













