Bekendstelling van seuns en dogters 1ste hokkiespan van Hoërskool Wesvalia
ADVERTISEMENT
Hoërskool Wesvalia Seuns- en Dogters 1ste hokkiespan bekendstelling was, soos altyd, ’n aand gevul met trots en gees. Baie dankie aan almal wat bygedra het tot die sukses van die aand:
RMB Construction
Bolt and Engineering Distributors
Westvaal Motor Group
en soveel meer. Ons sien met groot opgewondenheid uit na die Noordwes Premier liga wat voorlê.
Dogters 1ste span Hokkie
Seuns 1stespan Hokkie











