Leerders van Laerskool Worcester-Oos is opgeneem in die O13-sewesrugbyspan opgeneem
ADVERTISEMENT
Twee leerders van Laerskool Worcester-Oos Danté Amsterdam en Josua du Plessis (graad 7) is onlangs in die Worcester Sone o.13-sewesrugbyspan opgeneem. Hulle het hierdie week deelgeneem aan die Noord-Boland proewe.Danté is ook verkies tot die Noord-Boland span. Mooi so manne, ons is trots op julle!










