Laerskool Phalaborwa
Laerskool Phalaborwa swemmers gekies om Limpopo te verteenwoordig
Baie geluk aan die volgende swemmers van Laerskool Phalaborwa wat gekies is om die Limpopo-provinsie te verteenwoordig by die SA Skole Swemkampioenskappe, wat vanaf ...Laerskool Phalaborwa onder 11 rugbyspan is die Limpopo kampioene
Laerskool Phalaborwa rugby onder 11 span presteer . Hulle is die Ligawenners . Baie geluk!Laerskool Phalaborwa landloop atlete vaar uitstekend
Laerskool Phalaborwa landloop atlete vaar uitstekend.Laerskool Phalaborwa prysuitdeling wenners
Laerskool Phalaborwa prysuitdeling wenners vir 2023. Akademie Sport KultuurLaerskool Phalaborwa swemmers is in die Limpopo swemspan ingesluit
Baie geluk aan die volgende Laerskool Phalaborwa , Groenskool swemmers wat Limpopo swemspan behaal het. Ons is baie trots op julle en hou jul ...Laerskool Phalaborwa (Groenskool) leerders ingesluit in Provinsiale spanne
Baie geluk aan die volgende Laerskool Phalaborwa (Groenskool) leerders wat ingesluit is in onderskeie Provinsiale spanne. Netbal RugbyLaerskool Phalaborwa Atletiek Interhuis 2023 wenners
Hiermee Laerskool Phalaborwa Atletiek Interhuis 2023 wenners: Davanté Pieters: Kampioen van Kampioene – seuns Junior Victor Ludorum Tehilia Mhangwane: Junior Victrix ludorum Haydin Victor: ...Nuwe leiers vir Laerskool Phalaborwa
Hiermee Laerskool Phalaborwa se nuwe leiers vir 2023. Baie geluk aan al die leerders en hul ouers met hierdie mooi prestasie. Nuwe leiers en ...Laerskool Phalaborwa Prysuitdeling
Op Woensdag en Donderdag, 9 en 10 November 2022, het Laerskool Phalaborwa hulle jaarlikse prysuitdelings gehou. Baie geluk aan die volgende leerlinge met hulle ...Laerskool Phalaborwa eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Phalaborwa se eerstespanne met trots. Hokkie Dogters KrieketLaerskool Phalaborwa rugbyspelers haal provinsiale spanne
Laerskool Phalaborwa is baie trots op die volgende seuns wat in die Limpopo rugby spanne ingesluit is. Risuna Mngoni o.13 B Nkateko Mngoni o.12 ...Laerskool Phalaborwa Limpopo Atletiekuitslae
Hiermee Laerskool Phalaborwa se Limpopo Atletiekuitslae, hartlik geluk aan al die leerders wat so puik presteer het tydend hierdie byeenkoms. Tylo Bargiacchi 2de plek ...












