Laerskool Phalaborwa swemmers gekies om Limpopo te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende swemmers van Laerskool Phalaborwa wat gekies is om die Limpopo-provinsie te verteenwoordig by die SA Skole Swemkampioenskappe, wat vanaf 24–27 April 2026 by die Universiteit van die Wes-Kaap in Kaapstad plaasvind.
- Miané Bendeman
- Luhann Joubert
Ons is baie trots op julle!










