Laer Volkskool kleurgala 2022
ADVERTISEMENT
Die kleurgala was hierdie jaar ‘n reuse sukses met 73 swemmers wat Donderdag, 3 Februarie 2022, aan Laer Volkskool se jaarlikse swemgala deelgeneem het. Selfs die onderwysers het aan die aflos deelgeneem om te wys dat hulle ook kan swem. Ons is baie trots op elkeen wat deelgeneem het. Baie dankie aan elke beampte wat gehelp het om hierdie gala ‘n sukses te maak.

Carlien Oosthuizen

Kleurgala 2022

Kleurgala 2022

Kleurgala 2022

Kleurgala 2022

Francois Naude

Frederick de Klerk









