Laerskool Krugerpark swemmers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die 4 leerders van Laerskool Krugerpark wat gekies was om Limpopo te verteenwoordig by die SA Skoleswem Kampioenskappe te Bloemfontein. Hulle is:
- Evan Potgieter
- Kinique Stols
- Jadine Grobler
- Shaun Teich










