Hoërskool Durbanville leerders presteer in swem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Durbanville leerders wat presteer het by die WCA B-Champs 2026, Paarl.
WCA B-Champs 2026 (6-8 Februarie 2026) – Paarl
Schalk Bredenhann
- 50 Vlinderslag: goud
- 100m Vryslag: goud
- 50m Rugslag: silwer
- 100m Rugslag: brons
- 200m Rugslag: brons
Roean Troskie
- 50m Rugslag: goud
- 100m Rugslag: goud
- 200m Rugslag: silwer
- 200m Vryslag: 5de
- 50m Vlinderslag: 6de
- Roean kwalifiseer ook vir die Vlak 3 kampioenskappe in April
Esté Gersbach
- 100m Vlinderslag: goud
- 400m Vryslag: 4de
- 200m Borsslag: 9 de
- 200m Vryslag: 10 de
- 50m Vlinderslag: 9de
- 200m Rugslag: 9de
- 200m Wisselslag: 11 de
- 200m Wisselaflos: 6 de
Geluk Durbies, ons is trots!













