Die Hoërskool Wonderboom wen die swem interhoër
ADVERTISEMENT
Nóg ‘n wen in die Wonnie-sakkie! “Showers of blessings” op Die Hoërskool Wonderboom is dit beslis! Wonderboom wen die swem interhoër vir 2022!! Baie geluk aan elke swemmer!

2022 D League – Team Scores-1

Interhoër









