Laerskool Magalieskruin prestasies
ADVERTISEMENT
Laerskool Magalieskruin prestasies:

Ligawenners Dag/Nag krieket: o.13
Ligawenner Tennis:

Oop Seuns A span

Oop Dogters A span
Ligawenners Gholf

Gholf liga wenners

Mieke Wentzel Gr 7 gekies vir die Gauteng Noord Gholfspan
Keagan Engelbrecht Gr 6 Gauteng Noord o.13 B Varswater Oewerhengelspan

Leandri Le Roux Gr 7 was deel van die Gauteng span wat 2de plek op Nasionale vlak vir Dressering behaal het

Lilly van Aswegen Gr 6 het tydens die SA kampioenskappe 4de plek behaal vir tuimel vlak 5

Quewan Boylan Gr 3 ontvang die volgende tydens die SA trampolien kampioenskappe; Goud vir Trampolien, Brons vir “double mini”









