Hoërskool Piet Potgieter skutte laat die skote klap
ADVERTISEMENT
Hoërskool Piet Potgieter se skuts pronk met uitstekende uitslae! Baie geluk!
Jaques Engelbrecht
0.14 Veer
- Lê – 1ste Plek
- Staan – 1ste Plek
- Kniel- 1ste Plek
- Algeheel 1ste plek
Cheria Du Toit
0.16 Veer
PJ De Klerk
0.16 Veer
- Staan- 2de Plek
- Kniel- 2de Plek
- Lê- 3de Plek
Algeheel 2de Plek
Edwin Hein
0.16 Veer
- Lê – 2de Plek
- Staan- 3de Plek
- Kniel- 3de Plek
Algeheel 3de Plek
Henco Du Toit
0.21 Veer
- Lê- 1ste Plek
- Staan- 1ste Plek
- Kniel- 1ste Plek
Algeheel 1ste Plek
Lee- Jané Janse van Rensburg
0.16 Sporter
- Staan – 3de Plek
Algeheel 3de Plek
Baie geluk aan Cheria Du Toit, wat aangewys is as die beste veerskut van die dag. Geluk ook aan Morne Britzz (Krugie) met sy uitslae.











