Laerskool Mooirivier
-
Laerskool Mooirivier tennispanne presteer
Laerskool Mooirivier O.13A, O.11A en O.9A seuns én dogters het hul staal gewys tydens die Dr. Kenneth Kaunda gemengdeliga uitspele! Na ‘n lang dag ... -
Laerskool Mooirivier rugbyspelers is gereed om hulle staal te wys
Baie sterkte aan ons Tokkie-rugbymanne wat aan verskeie toernooi deelneem vir die Luiperds en in Distriktespanne. Hou Laerskool Mooirivier se naam hoog en wys ... -
LS Mooirivier hokkiespelers is deel van die Noordweshokkiespanne
Baie sterkte aan Laerskool Mooirivier Tokkie-hokkiespelers wat aan die verskeie toernooie gaan deelneem as deel van die Noordweshokkiespanne. Geniet elke oomblik, gee jou bes ... -
Laerskool Mooirivier SA’s landloop atlete
Laerskool Mooirivier is baie trots op hul SA’s landloop atlete. Baie geluk aan die volgende leerders. -
Laerskool Mooirivier hokkie is Noordwes Laerskole Liga Wenners
Beide Laerskool Mooirivier o.13A hokkieseuns en -dogters het hul staal gewys op die baan die laaste twee dae en het geseëvier met puik resultate. ... -
Laerskool Mooirivier Tokkie Tennis prestasie
GAME. SET. MATCH. Puik. Puik. Puik! Laerskool Mooirivier Tokkies skitter met kishoue tydens die Super 12 Laerskole/Primary Schools tennis-kompetisie en behaal pragtige prestasies. Ons ... -
Laerskool Mooirivier o.13A rugbyspelers is Noordwesliga wenners
Baie geluk aan Laerskool Mooirivier o.13A Seuns vir die prestasie van Noordwesliga Wenners. -
Laerskool Mooirivier netbalspelers lewer skitter spel in die NW Netbalspele
Tokkies se onder 12A enigste span in die Keneth Kaunda distrik deur na SA Netbal. Op Saterdag 1 Junie het Mooirivier se onder 12 ... -
Laerskool Mooirivier leerders vaar uitstekend in kwartaal twee
Laerskool Mooirivier leerders vaar uitstekend in kwartaal twee. Kore: Albei kore ontvang Goud by die ATKV Applous streeksfees in Mei. Asook Goud vir die ... -
Laerskool Mooirivier kwartaal een prestasies
Laerskool Mooirivier kwartaal een prestasies. Atletiek: Ons is trots op die volgende atlete wat deur gedring het na die Noordwes streekspan. Leiers: Redenaars: -
Laerskool Mooirivier Prysuitdeling 2022
Hiermee Laerskool Mooirivier se Prysuitdeling wenners vir 2022 Sport Die kriekettrofee: 3 seuns, nl. Ulrich Botha, Schalk Coetzee en Ruhann Steenkamp. Die netbaltrofee: Deané ... -
Laerskool Mooirivier Eerstespanne van 2022
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. -
Laerskool Mooirivier wintersport eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Mooirivier se eerstespanne met trots. Rugby o.13A Netbal o.13A Krieket o.13A Hokkie ... -
Laerskool Mooirivier kwartaal 2 uitblinkers
Laerskool Mooirivier kwartaal 2 uitblinkers Rugby Netbal Hokkie Atletiek Leiers