Die kwartaal begin met spoggerige prestasies vir Laerskool Goedehoop
ADVERTISEMENT
Die kwartaal begin met spoggerige prestasies vir Laerskool Goedehoop!
Con Spirito Forte 2022 Dié volgende leerders was itemwenners tydens Con Spirito Forte 2022.
Voor: Linay Hartzer (Dramatised Poetry) Middel: Adiance Brummer (Gedramatiseerde Poësie, Dramatised Poetry), Elanie Breed (Trofee: Veelsydigste Leerder Mpumalanga, Monologue, Vocal x 3) Agter: Wilmie Lyons (Public Speaking), Suzaan Thomas (Dramatised Poetry)
Atletiek Top 20 Baie geluk aand die volgende atlete wat medalje-wenners was by die Top 20 Atletiekbyeenkoms te Ruimsig, Roodepoort.
Wian Basson (3de – 60m), Hazel-Mari Bellingan (3de – 80mH, 3de – 70mH, 3de – 100m), Izanie Ferguson (2de – 1200m), Liam Olivier (3de – 80mH)
Gert-Sibande Hokkiespanne. Baie geluk aan die volgende hokkiespelers wat gekies is vir die Gert Sibande Hokkiespanne in hul betrokke ouderdomme. Hulle neem 22 & 23 Oktober 2022 te Nelspruit deel aan die Mpumalanga Uitspele.
Voor: Nathan Smit, Hanré Snyman, Adianca Brummer, Anru Aucamp, Zandré Landman Agter: Dieter van Niekerk, Juan de Bruin, Zuvann Lessing, Pieter Botteril, Dunay Truter, Raynard Rossouw, Leané Pretorius Afwesig: Zandré Landman










