Laerskool Wesbank sport presteerders
ADVERTISEMENT
Laerskool Wesbank sport presteerders
Netbal
Leani Vermeulen (o.12) en Runé Booysen (o.13) is beide opgeneem in die Eden Netbalspan. Hulle gaan 14-16 Julie deelneem in Wellington aan die Interdistrikte Toernooi.
![]()
Rugby
Andreas Gouws (akedemie span), Franco Pienaar, Ruben Pienaar en Gerrit Janse van Rensburg is gekies tot die o.13 SWD Cravenweek Span
![]()
Hokkie
Die volgende leerders is opgeneem in die oefengroep van die Eden Span:
Dogters:
Andrea Van der Linde, Jana-Mari Augustyn, Anke van Rensburg
Seuns:
Luan Mortlock, Kean Dalton










