HTS Tom Naudè leerders presteer
ADVERTISEMENT
HTS Tom Naudè leerders, Jean-Marie Swartz en Cherise Swartz, is gekies tot Limpopo swemspan. Baie geluk julle!
Katlego Moloto is onder die Top 10 redenaars in die land vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Geluk Katlego!
Jean-Marie Swartz (Links) en Cherise Swartz (Regs).
Katlego Moloto.










