Bo-Baas Wolklasser in Laerskool Aliwal-Noord
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord is baie trots op hul eie Alie-wolklasser! Nika van Zyl het gedurende die jaar baie ure se harde werk ingesit en groot opofferings gemaak gedurende skoolvakansies om haarself te vestig as ‘n bobaas wolklasser.Die Springbokkop Kursus wat deur OVK vesel en lewendehawe aangebied is, is ‘n uitdagende kursus vir enige persoon, nog te meer vir ‘n 12-jarige. Nika behaal onderskeidelik 82% & 88% in haar kursusse. We are extremely proud of your hard work and dedication. Continue in your efforts to become the best you can be. We are looking forward to your future accomplishments in the ever-growing fibre and wool industry in South Africa.
![]()










