Hoërskool Labori landloopatlete presteer
ADVERTISEMENT
Sewe van Hoërskoo Labori landloopatlete het deelgeneem by Hugenote Hoërskool aan ‘n 4km wedloop. Achim Ehrenreich het 15de plek in die wedloop vir Seniors uit ‘n groep van 30 atlete geëindig en Jordan Klinker het vir ons Juniorspan pragtig gehardloop en ‘n derde posisie behaal.
Welgedaan julle!













