AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Curro Hermanus participated at the Willie le Roux Rugby Festival

  • Worcester-Noord Primêre Skool vier Wêreldboekedag

  • Hoërskool Bredasdorp athletes excel in Cross Country

  • Hoërskool Ellisras se SA Skole Swem Kampioenskappe uitblinker

  • Laerskool Aliwal-Noord rugbyspanne wys veggees in Trompsburg


Hoërskool StellenbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Northern Suburbs›Hoërskool Stellenberg›[ONDERHOUD] Mila Havinga – Eerstespan Netbalkaptein van Hoërskool Stellenberg

[ONDERHOUD] Mila Havinga – Eerstespan Netbalkaptein van Hoërskool Stellenberg

By Meinette van Zyl
16th April 2025
423
0

ADVERTISEMENT


Share:

Ons gesels met Mila Havinga, kaptein van Hoërskool Stellenberg se eerste netbalspan oor hul voorbereiding, sterkpunte en vooruitsig vir die seisoen. Mila vertel wat haar span uniek maak en hoe hulle beplan om die uitdagings wat voorlê aan te pak.

Voorbereiding vir ’n gedenkwaardige netbalseisoen

Die netbalspan van Hoërskool Stellenberg is vasbeslote om 2025 ’n jaar te maak om te onthou, met kaptein Mila Havinga aan die stuur. Ek het met Mila gesels om insig te kry in hoe die span hulle voorberei het vir die uitdagings wat voorlê.

Hoe het die span hulle vir die seisoen voorberei, en op watter aspekte van die spel het julle gefokus?
“Ons span het deeglik voorberei. Oefeninge het reeds in November verlede jaar begin, en ons het baie tyd en harde werk ingesit met oefensessies vroeg in die oggend en laat in die middag. Gedurende hierdie sessies het ons gefokus op kommunikasie en tydsberekening op die baan. Verder het ons spanbou-aktiwiteite gedoen om ons geestelik voor te berei, en aan verskeie toernooie deelgeneem om mekaar beter op die baan te leer ken.”

Wat dink jy maak julle span hierdie jaar mededingend?
“Een van ons grootste sterkpunte is die oorvloed talentvolle spelers in die span. Ons komplementeer mekaar se sterk- en swakpunte, wat ons in staat stel om as ’n eenheid vinnig en doeltreffend oor die baan te beweeg.”

Wat beteken dit vir jou om jou skool as ’n eerstespan-speler te verteenwoordig?
“Dit is ’n enorme voorreg. Dit bewys nie net my harde werk en toewyding nie, maar gee my ook die kans om met trots vir my skool en spanmaats te speel. Dit is vir my ’n eer om my passie vir die sport en lojaliteit aan my skool op die baan te wys.”

Watter doelwitte het julle span vir die komende seisoen gestel?
“Ons doelwit is om altyd ons beste te gee en nooit op te gee nie. Ons mik daarna om eerste te eindig by Affies en Wildeklawer – nie net vir die trofee nie, maar ook om ons skool se naam met trots te dra. Aan die begin van die jaar het elke speler persoonlike en spandoelwitte neergeskryf. Ons herinner mekaar gereeld daaraan en sien uit om te sien hoe die seisoen ontvou.”

Watter span of toernooi beskou jy as julle grootste uitdaging hierdie seisoen?
“Ons grootste uitdaging is beslis die Wildeklawer-toernooi. Daar is ’n groot verwagting van ons eerstespan, aangesien dit die eerste keer in twee jaar is dat Stellenberg se o.19-span weer daaraan deelneem. Ons sien egter baie uit na die kompetisie!”

Watter netbalster of sportpersoonlikheid bewonder jy, en hoekom juis hy of sy?
“Ek bewonder Courtney Bruce, die Australiese netbalspeler. Sy is my rolmodel omdat sy nooit moed opgee nie. Sy toon sterk leierskap en het ’n diep passie vir die sport – beide op en van die baan af.”

Wat wil julle as ’n span in 2025 bereik?
“2025 gaan ’n netbaljaar wees wat nog lank onthou sal word! Ons is gereed om ons skool met trots te verteenwoordig, en gaan elke wedstryd aanpak met toewyding en deursettingsvermoë.”

Hierdie inspirerende woorde van Mila Havinga getuig van die vasberadenheid en toewyding van Hoërskool Stellenberg se netbalspan om hul merk te maak in die netbalwêreld van 2025.

Stellenberg_netbalkaptein

 

TagsNetbal
Previous Article

Hoërskool Labori landloopatlete presteer

Next Article

SA Vlak 3-Swemkampioenskappe uitslae vir Hoër Meisieskool ...

Share:

Related articles More from author

  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool RooihuiskraalRegional News

    Laerskool Rooihuiskraal wys hul staal tydens ‘n netbalfees

    3rd March 2026
    By Charl Paulse
  • Newton LaerskoolNorthern CapeRegional News

    Newton Laerskool netbal nuus

    8th May 2025
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool Gene LouwNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Liga-silwer vir Laerskool Gene Louw netbalspelers

    8th October 2024
    By Andreneza Damonse
  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Uitstekende prestasie vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool netbal

    21st July 2022
    By Karien Frans
  • Laerskool Bosveld PrimaryLimpopoRegional News

    Laerskool Bosveld Primary se Netbalspanne wen hul eerste ligawedstryde

    25th April 2023
    By Karien Frans
  • City Bowl Atlantic SeaboardHoërskool Jan van RiebeeckRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Jan Van Riebeeck netbalspelers vaar puik by die Nasionale Netbal Toernooi

    26th June 2024
    By Andreneza Damonse

  • Hoërskool PietersburgLimpopoRegional News

    [KYK]Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die A-spanne van Hoërskool Pietersburg

  • Hoërskool KalahariNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Kalahari Hoofleiers vir 2024

  • Hoërskool NylstroomLimpopoRegional News

    Hoërskool Nylstroom kragoptel uitblinker skitter aan die Afrika Jeugspele

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us