Laerskool Phalaborwa-Noord
-
Phalaborwa-Noord Primary learners selected for the Limpopo Rugby Team
Congratulations to the following boys for Phalaborwa-Noord Primary School who made it to the Limpopo Rugby Team. Under 12 – Peniel Ngangia-Ngina Under 13 – Ntsako ... -
Phalaborwa-Noord Primary School learner selected for the SA JKA Limpopo Karate Team
Oratile Thate learner of Phalaborwa-Noord Primary School has been selected to reperesent tha SA JKA Limpopo Karate Team. -
Laerskool Phalaborwa-Noord leerders behaal die Limpopo Swemspan
Laerskool Phalaborwa-Noord leerders behaal die Limpopo Swemspan, Saterdag, 24 Augustus te Standford Lake College. Charmé van Niekerk 50m Vlinderslag – 5de plek 200m Vryslag ... -
Laerskool Phalaborwa-Noord leerders ontvang hul LLSV klere vir landloop
Laerskool Phalaborwa-Noord leerders het deelgeneem aan landloop en hul LLSV klere ontvang. Katlego Mampa – 3de Plek Mpilo Mthombeni – 1ste Plek Sibusiso Shishi ... -
Laerskool Phalaborwa-Noord leerder verwerf ‘n A simbool vir Prosa
Laerskool Phalaborwa-Noord leerder Leander le Roux verwerf ‘n “A” simbool vir “Prosa Lees” by die Radikale Redenaars. -
Laerskool Phalaborwa-Noord Leerderraad 2024
Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is as Laerskool Phalaborwa-Noord se 2024 leiers. Leier Dogters 2024 Leier Seuns 2024 -
Laerskool Phalaborwa-Noord wintersport
Laerskool Phalaborwa-Noord wintersport. Mopani & Limpopo Netbal Kampioenskappe: Die onder 13A span eindig derde by die Mopanie Kampioenskappe wat op Dinsdag 23 Mei gehou ... -
Laerskool Phalaborwa-Noord atletiek en swem prestasies
Die volgende Laerskool Phalaborwa-Noord atlete gaan na die Limpopo Kampioenskappe in Polokwane wat Vrydag, 3 Maart 2023 plaasvind: Baie geluk aan die volgende swemmer ... -
Laerskool Phalaborwa-Noord hosted the Chery Prestige Athletics Meeting
On Saturday 04 February Laerskool Phalaborwa – Noord hosted the Chery Prestige Athletics Meeting. The following athletes received trophies: Michaela Francisco Champion of Champions Girls ... -
Laerskool Phalaborwa-Noord Interhuis atletiek
Hiermee die Laerskool Phalaborwa-Noord Interhuis atletiekuitslae wat op Vrydag 20 Januarie plaasgevind het. Blessing Mongwe – Junior Victor Ludorm & Kampioene Seus Khikhi Sehlako ... -
Nuwe personeel by Laerskool Phalaborwa-Noord
Baie welkom aan die nuwe personeel wat aansluit by Laerskool Phalaborwa- Noord, Meneer Henkus Steenkamp Gr 4A , Juffrou Simoné Steenkamp Gr 5A en ... -
Laerskool Phalaborwa-Noord leiers vir 2023
Hiermee Laerskool Phalaborwa-Noord se leiers vir 2023. Baie gelul aan al die leerders wat verkies is. -
Laerskool Phalaborwa-Noord Interhuis gala uitslae
Laerskool Phalaborwa-Noord Interhuis gala uitslae: Junior Victor Ludorum – Leander Le Roux Senior Victor Ludorum – Divan Bothma Junior Victrix Ludorum – Izeldi van ... -
Laerskool Phalaborwa-Noord 2022 eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. -
Laerskool Phalaborwa-Noord Nuus
Baie geluk aan ons Laerskool Phalaborwa leerders se uitstekende sportprestasies! Skiet uitslae vir einde Maart Maand. Skyler Cronje – Onder 9 Dogter 1ste plek ...