Laerskool Gimnasium Paarl
-
Laerskool Paarl Gimnasium Robotika-dag
Hierdie jaar vier Laerskool Paarl Gimnasium nie net die Taalmonument se 50ste bestaansjaar nie, maar ook Afrikaans se 100ste bestaansjaar. Hoe besonders is dit ... -
Laerskool Paarl Gimnasium Erkeninningsgeleentheid 2025
IF/SF Erkenningsgeleentheid Baie geluk aan elke Gimmie wat ’n prys ontvang het tydens die 2025-Erkenningsgeleentheid. Ons is ongelooflik trots op julle harde werk en ... -
Laerskool Paarl Gimnasium hoofleiers en leerderraad 2026
Baie geluk aan al ons Gimmies wat vir die Leerderraad van 2026 verkies is, asook aan ons Hoofleiers. Onderhoofdogter: Lea van der Merwe Onderhoofseun: ... -
Laerskool Paarl Gimnasium wys hul kreatiwiteit tydens ’n kleurvolle Entrepreneursdag
Die graad 7-leerders van Laerskool Paarl Gimnasium het onlangs hul kreatiwiteit en ondernemingsgees ten toon gestel tydens ’n kleurvolle Entrepreneursdag met die tema “Reis ... -
Laerskool Paarl Gimnasium beleef betowerende kooraand
Laerskool Paarl Gimnasium het ‘n betowerende aand beleef gevul met die mooiste koorklanke en unieke stories deur Mel die Storieverteller. Die atmosfeer was warm ... -
Laerskool Paarl Gimnasium o.12 hokkiespanne presteer by die Marius Schoeman 5’s Hokkietoernooi
Baie geluk aan Laerskool Paarl Gimnasium se o.12 Seuns- en Dogtersspanne wat aan die Marius Schoeman 5’s Hokkietoernooi by Hoërskool Gimnasium deelgeneem het. Beide ... -
Laerskool Paarl Gimnasium spog met algehele wenner van die Interskole Redenaarskompetisie
Baie geluk aan Laerskool Paarl Gimnasium se uitmuntende redenaar, Isabel Maé Naude, wat as die algehele wenner aangewys is tydens die Interskole Redenaarskompetisie! Sy ... -
Laerskool Paarl Gimnasium leerders skitter by die Wêreld Robotika Olimpiade
Drie van Laerskool Gimnasium se talentvolle seuns het onlangs ons skool verteenwoordig by die gesogte Wêreld Robotika Olimpiade in Pretoria. Hulle het hul tegniese ... -
Laerskool Paarl Gimnasium leerders in verskeie Boland Hokkiespanne opgeneem
Baie geluk aan die Boland Hokkiespelers wat Laerskool Paarl Gimnasium by verskeie toernooie verteenwoordig het: IPT: A – Span Cadey Vaughan Cynthia Xolisile Sindane ... -
Laerskool Paarl Gimnasium is trots op hul Kategorie-wenners in ballet tydens die Paarl Vallei Eisteddfod
Laerskool Paarl Gimnasium is trots op hul Kategorie-wenners in ballet tydens die Paarl Vallei Eisteddfod. Gisela Crous verwerf die trofee vir haar solo in ... -
Laerskool Paarl Gimnasium leerders skryf in vir die Interskole Kunstefees
Hierdie jaar is 56 leerders se kunswerke vanaf graad 1-7 ingeskryf vir die Interskole Kunstefees. Baie geluk aan elke Laerskool Paarl Gimnasium leerder met ... -
Storieskip besoek Laerskool Paarl Gimnasium
Besoekende teatergeselskap, Storieskip, se verbintenis met Laerskool Paarl Gimnasium strek alreeds oor 25 jaar. Die Gimmies kon hulle verwonder aan puik toneelspel, décor, beligting, ... -
Laerskool Paarl Gimnasium was gasheer vir die Interskole Redenaarskompetisie
Die jaarlikse Interskole Redenaarskompetisie het op 15 April by die Laerskool Paarl Gimnasium plaasgevind, in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en –monument en die ... -
Laerskool Gimnasium Paarl leerders presteer in atletiek
Laerskool Gimnasium Paarl is baie trots op ons atletiekspan wat as wenner van die Paarl Laerskole atletiekbyeenkoms aangewys is. Boland -
Laerskool Gimnasium leerders neem deel aan Idiomepret Kompetisie
Ons is sommer baie trots op hierdie 4 Gimmies wat die skool verteenwoordig het by die Idiomepretkompetisie. Hulle het hard geleer en ‘n klomp ... -
Laerskool Gimnasium leerders presteer in atletiek
Baie geluk aan Laerskool Gimnasium se atlete wat opgeneem in die Weskaap Atletiekspan en wat gaan deelneem aan die SA Kampioenskappe in Germiston. Ons ... -
Laerskool Paarl Gimnasium Hoofleiers 2025
Baie geluk aan die volgende Laerskool Paarl Gimnasium leerders wat volgende jaar as leiers van die skool dien. -
Laerskool Paarl Gimnasium bied ‘n suksesvolle Gerrie Berner Tennistoernooi aan
Die jaarlikse Gerrie Berner tennistoernooi het 17 tot 19 Oktober 2024 by Laerskool Paarl Gimnasium plaasgevind en 16 dogters- en 16 seunsspanne het aan ... -
Laerskool Paarl Gimnasium Robothon-spanne maak die skool trots
Ons is so trots op ons twaalf leerlinge wat aan die Robothon-kompetisie te La Rochelle deelgeneem het. Hulle het hul kreatiwiteit, probleemoplossingsvaardighede en spanwerk ... -
Laerskool Paarl Gimnasium bied ‘n uit die boeke Grondslagfase produksie aan
Die geliefde sprokieskarakters kom kuier by ‘n glansgeleentheid om te vertel wat ná happily ever after gebeur het. Laerskool Paarl Gimnasium sal ‘n boek ... -
Laerskool Paarl Gimnasium se Dux-leerder vir 2024
Baie geluk aan Neil Nolte wat as Laerskool Paarl Gimnasium se Dux-leerder aangewys is. -
Laerskool Paarl Gimnasium spog met verskeie Kaapse Wynland netbalspanne
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Paarl Gimnasium wat in verskeie Kaapse Wynland netbalspanne opgeneem is . ons is baie trots op ... -
Laerskool Paarl Gimnasium rugbyspelers haal die Cravenweekspan
Baie geluk aan hierdie vier Laerskool Paarl Gimnasium leerders wat vir die o.13 Cravenweekspan gekies is. Hierdie seuns neem hierdie vakansie vanaf 16 tot ... -
Laerskool Paarl Gimnasium spog met Hokkiespanne
Baie geluk aan die 4 spelersvan Laerskool Paarl Gimnasium wat ingesluit is in die Boland IPT-spanne . Hulle neem in Junie deel aan die ... -
Laerskool Paarl Gimnasium leerders neem deel aan die Interskole Kunstefees
Laerskool Paarl Gimnasium leerders neem deel aan die Interskole Kunstefees: Visuele kuns: Ons is trots op die Gimmies wat aangewys as graadwenners. Kategoriewenners: Baie ... -
Laerskool Paarl Gimnasium redenaars dring deur tot die ATKV se semi-finale rondte
Baie geluk aan die volgende Laerskool Paarl Gimnasium redenaars wat tot die ATKV se semi-finale deurgedring het Emma van Heerden, Karli de Villiers, Milan ... -
Laerskool Gimnasium neem deel aan die Robotika pretdag
Op Vrydag 1 Mart het verskeie skole aan ons Robotika Pretdag deelgeneem. Die leerder het diet baie geniet en baie geleer. Op Saterdag 2 ... -
Laerskool Paarl Gimnasium atlete het deelgeneem aan die SA Atletiekbyeenkoms
Baie geluk aan die volgende altlete van Laerskool Paarl Gimnasium wat gekies is vir die Wes-Kaap atletiek span wat aan de SA Atletiekbyeenkoms te ... -
Laerskool Paarl Gimnasium was gasheer vir die Interskole Redenaarskompetisie 2024
Die Interskole Redenaarskompetisie het op Dinsdag 16 April by Laerskool Paarl Gimnasium plaasgevind. Hierdie kompetisie is aangebied in samewerking met Die Afrikaanse Taalmuseum en ... -
Laerskool Paarl Gimnasium Tweekamp
Skoolspan Laerskool Paarl Gimnasium het die afgelope naweek puik presteer by die Highgate Interprovinsiale tweekamp byeenkoms in ‘n snikhete Oudtshoorn en hulle titel as ... -
Laerskool Paarl Gimnasium Erkenningsgeleentheid 2023
Laerskool Paarl Gimnasium Erkenningsgeleentheid 2023: Graad 1-3 Erkenningsgeleentheid: Baie geluk aan die hierdie leerlinge wat spesiale toekennings tydens die Grondslagfase Erkenningsaand ontvang het. Kultuur ... -
Kwartaal 3 hoogtepunte vir Laerskool Paarl Gimnasium
Kwartaal 3 hoogtepunte vir Laerskool Paarl Gimnasium: Biathle: Baie geluk aan hierdie Gimmies wat aan die Biathle WP Championship deelgeneem het. Hulle al vier ... -
[Paarl Interskole 2023] o.13A Rugbykapteins en hulle afrigters gesels
AWSUM het met Lian van Zijl, o.13A rugbykaptein van Kleingim en met Lehan Schäfer, o.13A rugbykaptein van Paarl Boys’ Primary gesels oor hulle span ... -
[Paarl Interskole 2023] o.13A Netbalkapteins en hulle afrigters gesels
AWSUM het met Miné King, o.13A netbalkaptein van Kleingim en met Mikayla Barnard, o.13A netbalkaptein van Paarl Girls’ High gesels oor hulle span en ... -
[Paarl Interskole 2023] o.13A Seunshokkiekapteins en hulle afrigters gesels
AWSUM het met Lukas de Wet, o.13A hokkiekaptein van Kleingim en met JP Immelman, o.13A hokkiekaptein van PPS gesels oor hulle span en Interskole. ... -
[Paarl Interskole 2023] o.13A Dogtershokkiekapteins en hulle afrigters gesels
AWSUM het met Minke Hugo, o.13A hokkiekaptein van Kleingim en met Liah Herholdt en Farrin van Rheede van Oudtshoorn, o.13A hokkiekapteins van Paarl Girls’ ... -
Laerskool Paarl Gimnasium is trots op hul provinsiale verteenwoordigers
Rugby: Laerskool Paarl Gimnasium is trots op hierdie 3 Gimmies wat in onderskeie o. 13 WP-spanne opgeneem is en die vakansie in Pietermaritzburg gaan ... -
Uitstekende tweekamp uitslae vir Laerskool Paarl Gimnasium
Jordaan Stemmet was tydens die SA Tweekamp byeenkoms wat plaasgevind het by Coetzenburg in Stellenbosch, Laerskool Paarl Gimnasium se top presteerder met ‘n derde ... -
‘n Jaar van onthou vir Laerskool Paarl Gimnasium
‘n Jaar van onthou vir Laerskool Paarl Gimnasium. Ons vier Arnoldus Pannevis se 185ste verjaarsdag. Die FAK het Paarl Gimnasium besoek om hierdie besonderse ... -
Laerskool Paarl Gimnasium is Tweekamp Laerskole kampioene
Laerskool Paarl Gimnasium het by die laaste twee groot byeenkomste in die Laerskole kompetisie met louere weggestap.Ten spyte van sterk kompetisie by die onlangse ...








































