Laerskool Paarl Gimnasium spog met verskeie Kaapse Wynland netbalspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Paarl Gimnasium wat in verskeie Kaapse Wynland netbalspanne opgeneem is . ons is baie trots op julle !
- Amorie Doyer (0.11)
- Noa Rossouw (0.12)
- Gisela Crous (0.11)
- Lientjie van Rooyen (0.11)
- Gia Daniels (0.11)
Amorie Dryer (o.11) Noa Rossouw (0.12),Gisela Crous(0.11),Lientjie van Rooyen (0.11), Gia Daniels (0.11)
- Karissa Koegelenberg (0.13)
- Micke Marais (0.13)
- Caydey Vaughan (0.12)










