Laerskool Malelane
Atleet verteenwoordig Laerskool Malelane met trots by die SA’s
Baie geluk aan Mbalenhle Mabona! Mbalenhle het Laerskool Malelane met trots verteenwoordig by die SA’s en ’n ongelooflike prestasie behaal! 2de plek – 80m Brons ...Malelane Primary have represented Ehlanzeni at the Mpumalanga Cricket Festival
Congratulations to Malelane Primary cricket players Muhammed Bapu (under 13) Kehan Brits (under 13) and André de Kock (under 12) have represented Ehlanzeni at ...Laerskool Malelane ATKV Redenaars prestasie
Laerskool Malelane hou al ons duime styf vas vir jou vandag, Yusra! Yusra neem vandag aan die finale rondte van die ATKV Redenaars deel by ...Malelane Primary orators reached the finals of the On the Tip of Your Tonque competition
Congratulations to our speakers, Matangi Renjeesh Kumar and Amanda Sandleni, who are going through to the finals of the On the Tip of Your ...Laerskool Malelane leerder presteer aan die Nelspruit Eisteddfod
Baie geluk aan Laerskool Malelane leerder Lourens Jansen van Vuuren wat uitgenooi is om aan die Nelspruit Eisteddfod Gala-aand deel te neem! Wat ‘n ...Uitstekende swem uitslae vir Laerskool Malelane
Laerskool Malelane het op 28 Oktober aan die Top Schools Swem Gala deelgeneem. Ons swemmers het goed presteer. Die junior dogters eindig 6de en ...Laerskool Malelane Hoofleiers vir 2024
Laerskool Malelane Hoofleiers vir 2024. Meneer Gerben Janse van Rensburg kondig Laerskool Malelane se hoofleiers vir 2024 aan by die Leierinhuldigingsfunksie. Onderhoofseun: Kehan Brits ...Laerskool Malelane’s cricket players selected to represent Mpumalanga
Laerskool Malelane’s cricket players selected to represent Mpumalanga. Congratulations to the following boys who have been selected to represent the Mpumalanga under 12 & ...On the tip of your tongue orators raising the Laerskool Malelane flag high
On Friday, 13 October, Matangi Renjeesh Kumar in Gr. 1E, participated in the National Finals at the On The Tip Of Your Tongue competition ...Amazing cricket played by Laerskool Malelane’s first team
Amazing cricket played by Laerskool Malelane’s first team. On 25 October 2023 the 1st Cricket Team faced Laerskool H.M. Swart in the Mpumalanga B-Division ...Laerskool Malelane Biathle / Triathle atleet presteer puik
Lara Janse van Rensburg het vanaf 1 tot 5 November aan die UIPM Modern Pentathlon se Wêreld Kampioenskappe in Bali deelgeneem. 34 Lande is ...Laerskool Malelane leerders presteer in kultuur en akademie
Laerskool Malelane Kultuur en Akademie. ATKV Redenaars: Lara Janse van Rensburg, Yusra Patel, Ludwig Kotzé en Xander Kotzé wat deelgeneem het aan die semi-finale ...Laerskool Malelane leerders ontvang Provinsiale Kleure
Laerskool Malelane leerders ontvang Provinsiale Kleure.Rugby: Die volgende 3 seuns is in die o.13 Puma 15-tal rugbyspan opgeneem, wat die vakansie in Pietermaritzburg gaan ...













