Atleet verteenwoordig Laerskool Malelane met trots by die SA’s
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Mbalenhle Mabona! Mbalenhle het Laerskool Malelane met trots verteenwoordig by die SA’s en ’n ongelooflike prestasie behaal!
- 2de plek – 80m
- Brons Medalje – Aflos
Jy het gewys wat deursettingsvermoë, harde werk en passie kan bereik! Ons is ongelooflik trots op jou! Droom groot. Hardloop vinnig. Skyn helder!










