Laerskool Randhart Absa Wildeklawer Sport o.13 netbalspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Randhart van Alberton se o.13 netbalspan hier deftig uitgevat in rooi en donkerblou.

Van links is Caylie Henning (verdediger), Jenna-Leigh Bellingan (hulpdoel), Misché Nel (verdedingende vleuel), Lezé Prinsloo (aanvullende vleuel), kaptein, Mila Smith (hulpdoelverdediger), onderkaptein, Maritza Connoway (afrigter), Duané du Toit (hulpdoel), “game changer”, Leandre van Aswegen (senter) en Amy-Lyn Smit (doel).









