Hoërskool Oos-Moot o.15A netbalspelers vaar uitstekend
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oos-Moot is baie trots op hul 0.15A Netbalspan. Hierdie dogters se skitter spel en toewyding aan die sport, het gesorg dat hulle eerste geëindig in Gauteng én 5de in Suid-Afrika. Welgedaan!



















