Hoërskool Waterkloof se eerste netbalspankaptein is vir die SA-netbalspan gekies
ADVERTISEMENT
Luané Smith, Klofies se eerste netbalspankaptein, is vir die SA-netbalspan gekies wat in Augustus na Trinidad and Tobago toer waar sy aan die Youth Commonwealth Spele gaan deelneem. Sy is een van slegs 12 spelers wat die finale span gehaal het. Luané, Hoërskool Waterkloof netbal is ongelooflik trots op jou!
![]()










