Laerskool Park eindig derde in die Netbal Top skole
ADVERTISEMENT
Die o.13A netbalspan van Laerskool Park het deelgeneem aan die Eden Top Skole in George op 29 Mei en eindig 3de uit 8 skole.

Agter v.l.n.r: Isabaeu Coetsee, Juf Melissa Ascencao, Milan Kotze, Miané Hutten, Milan Maritz, Nina Marais, Juf Lee-Ann Kruger, Mila Smit Voor v.l.n.r: Allegra Kuhn-Swanich; Kaylee van Rensburg









