Laerskool Gericke leerders word in die Witzenberg netbalspan opgeneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Gericke dogters wat in die Witzenberg netbalspan opgeneem is
o.11
Janay Abrahams
Shamique Hanse
Leah Frieslaar
Angelina Fortuin
Karlien du Toit

o.12
Anlia Orffer
Soda Gningue
Anni Jordaan
o.13
Mienka du Toit
Skylar Manuel
Layla Paulse
Hulle neem 9 Mei 2026 aan die Kaapse Wynland netbalproewe deel. Baie sterkte. Ons is trots op julle.









