Personeel prestasie vir Hoërskool Montana
ADVERTISEMENT
Baie sterkte, mnr. Galant! Mnr. Andericco Galant neem van 24 – 26 April 2026 as lid van die Kaapse Wynland mansnetbalspan aan die Wes-Kaapse Netbalkampioenskap in Mosselbaai deel. Hoërskool Montana wens jou alle sterkte toe en is ongelooflik trots op jou!










