Laerskool Randhart gimnas skitter
ADVERTISEMENT
Lérie Swanepoel leerder van Laerskool Randhart is uitgenooi na die EDGA-toekennings om die trofee vir die hoogste punte op distriksvlak (vlak 4–6) te ontvang.
Baie geluk, Lérie! Jou harde werk en toewyding het vrugte afgewerp. Jy maak ons ongelooflik trots! Mag hierdie prestasie net die begin wees van nog vele suksesse wat voorlê!











