Gimnastiek prestasie vir Laerskool George-Suid
ADVERTISEMENT
Gedurende die afgelope skoolvakansie het verskeie van Laerskool George-Suid leerders die Eden Distrik by die Wes-Kaap Kampioenskappe vir Artisties, Trampolien, Dubbel-mini Trampolien en Tuimel verteenwoordig. Hierdie gimnaste het uitstekend gevaar, baie geluk!
Wes-Kaap Kampioenskappe Deelname: Vlak 1-3:
- Ava Bakkers
- Carla Smit
- Zara de Wit
- Isabella Labuschagne
- Olivia Els
- Hayley Odendaal
- Lara Dillman
- Mia Blignaut
- Micah Bezuidenhout
- Simeon Bezuidenhout
Wes-Kaap Kampioenskappe Deelname: Vlak 4+
Die volgende vyf leerders het Weskaap Kleure gekry en kwalifiseer ook om die komende skoolvakansie, vanaf 7-10 Oktober, aan SA Gym Games te gaan deelneem. Baie geluk met hierdie mooi prestasies. Laerskool George-Suid wens julle alle sterkte toe met voorbereiding vir hierdie kompetisie wat voorlê.
- Micah Bezuidenhout
- Annabelle Coetzee
- Jasminke Booyse
- Caleb Erasmus
- Melienke Botha
- Heidi van der Merwe













