Hoërskool Goudveld verkies toto die Griffons o.17 Sewes-rugbyspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Kamohelo Moloke van Hoërskool Goudveld! Hy is verkies tot die Griffons o/17 Sewes-rugbyspan wat van 8–10 Oktober in Worcester aan die SASRA Interprovinsiale o/17-toernooi gaan deelneem. Ons is ongelooflik trots op jou prestasie en sien uit na die impak wat jy op die veld gaan maak!










