HS Fichardtpark leerder beste o.15 doelspeler van Affies Prestige Netbaltoernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Mi-Lan Botha, doelspeler van die o.15 netbalspan wat tydens die Affies Prestige Netbaltoernooi as die beste doelspeler in haar ouderdomsgroep aangewys is. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op jou, Mi-Lan! Dit is ‘n uitsonderlike prestasie!










