Primêre Skool op die Voorpos skut presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Crudan Humphreys! Primêre Skool op die Voorpos is ongelooflik trots op jou prestasie om silwer in skiet veergeweer 3P sowel as 4de plek in skiet veergeweer Staan 0/14 liga te behaal! Jou harde werk, deursettingsvermoë en fokus het werklik vrugte afgewerp. Hou aan hoog mik— die skyf is net die begin! Goed gedaan, skutter.










