Laerskool Oranje-Noord skutte presteer puik
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Oranje-Noord met hulle puik Liga 4 uitslae.
Pistole o/12 :
- Joubert Greyvenstein- Brons
Pistole o/12 Sportskiet:
- Joubert Greyvenstein- Silver
Pistole o/14:
- Mariné Du Rand – Goud
- Izak Vlok Louw – Silver
Pistole o/14 Sportskiet:
- Wessel Combrinck- Goud
- Mariné Du Rand – Silver
- Izak Vlok Louw- Brons
Sporter o/14 3P:
- Leandi Uys – Silver
Sporter o/14 10m:
- Leandi Uys – Silver
Veergeweer o/14 3P:
- Daniël Davis- Goud
- Cheré Grobbelaar- Silver
Veergeweer o/14 10 m:
- Daniël Davis- Goud
- Cheré Grobbelaar- Silver
Geluk Bye ons is trots op julle.















