HS Stellenberg hou musiek konsert vir Senior lede
ADVERTISEMENT
On Tuesday, learners from the Music Department entertained the Stellies during assembly with a variety of musical performances. Na afloop van die saalperiode is die konsert weer uitgevoer vir ’n groep senior lede van die Stellenberg NG-Gemeente. Ons talentvolle Hoërskool Stellenberg-musikante het dit baie geniet om hul passie vir musiek met ons besoekers te deel – en dit was duidelik dat die gehoor dit nét soveel geniet het!










